Suid-Afrika is reeds langer as ses maande sonder beurtkrag. Eskom het  aangekondig dat die land reeds 184 agtereenvolgende dae van ononderbroke kragtoevoer het. Die kragvoorsiener skryf sy ononderbroke kragvoorsiening toe aan sy opwekkingsplan vir operasionele herstel. Eskom sê sy energiebeskikbaarheid was die laaste week gemiddeld sowat 59 persent en dat sy dieselverbruik vir hierdie komende somer onder geprojekteerde syfers bly.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×