Suid-Afrika sal waarskynlik by ‘n wêreldwye geldwassery- en terreurbefondsings-gryslys gevoeg word. Dit is volgens ‘n ekonoom by Old Mutual Johan Els. Dit beteken dat daar meer koste aan verbonde sal wees in terme van deelname aan onder meer globale transaksies. Suid-Afrika het tot einde Augustus om ‘n verslag aan die Financial Action Task Force (FATF) voor te lê wat sy plan van aksie aandui om tekortkominge aan te spreek wat deur die wêreldwye geldwassery- en terreurfinansieringswaghond geopper is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×