Suid-Afrika se ambassadeur in die Verenigde State, Ebrahim Rasool, is nie meer in Amerika welkom nie.

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, het die verklaring in ‘n plasing op die sosialemediaplatform X gemaak.

Rubio sê dat Rasool nou as ‘n persona non grata beskou word aangesien hulle niks het om met hom te bespreek nie.

error: Inhoud is beskerm !!