Suid-Afrika se eerste digitale sensus begin dié week en sal tot einde Februarie duur. Die land se bevolking sal getel word deur telefoonoproepe, digitale opnames en huisbesoeke. Statistieke Suid-Afrika het ‘n beroep op gemeenskappe gedoen om voor middernag vir die aanlyn-opname te registreer. Die digitale sensus is bekendgestel om te verseker dat alle Suid-Afrikaners getel word terwyl kontak vermy word weens die coronavirus-pandemie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×