Suid-Afrika se ekonomie is waarskynlik nou in ‘n tegniese resessie.

Dit is weens toenemende beurtkrag en onsekerheid wat veroorsaak word deur Rusland se oorlog met Oekraïne.

‘n Ekonoom by Citibank Suid-Afrika, Gina Schoeman, het gesê die ekonomie het waarskynlik vir ‘n tweede opeenvolgende kwartaal gekrimp.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×