Suid-Afrika se ministers van Verdediging, Staatsveiligheid en Internasionale Betrekkinge sal President Cyril Ramaphosa vandag vergesel na Mosambiek

 Suid-Afrika se ministers van Verdediging, Staatsveiligheid en Internasionale Betrekkinge sal President Cyril Ramaphosa vandag vergesel na Mosambiek

Suid-Afrika se ministers van Verdediging, Staatsveiligheid en Internasionale Betrekkinge sal President Cyril Ramaphosa vandag vergesel vir sy vergadering in Maputo, Mosambiek, met ander Afrika-staatshoofde, diplomate van die Afrika Unie
en verteenwoordigers van die VN, wat ook die noodberaad oor die onrus in die Cabo Delgado-streek gaan bywoon.

Dit volg na verlede maand se aanval in Palma waartydens tientalle mense waaronder ‘n Suid-Afrikaanse konstruksiewerker ook
dood is.

Ekstremiste het die gebied sedert 2017 binnegesypel wat tot die ontworteling van duisende Mosambiekse burgers gelei het.

LeandreAdmin@