Suid-Afrika se provinsies het net die helfte van die ambulanse wat hulle eintlik nodig het.  Dit is volgens die minister van Gesondheid, Joe Phaahla.  Die regering mik na ‘n verhouding van gemiddeld een ambulans per 10-duisend mense, maar weens personeeltekorte bedryf provinsiale gesondheidsdepartemente slegs 49 persent van die sesduisend-824 ambulanse wat nodig is om hierdie teiken te haal.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×