Suid-Afrika se verbruikers het vanjaar vir Valentynsdag meer by bloemiste en juweliers spandeer.  Hierdie inligting  is deur FNB bekendgestel.  Die hoof van Besteding en Kliëntewaardebestuur by FNB, Ashley Saffy, sê aanlyn en fisiese inkopies in die winkel het gedurende die week van Valentynsdag toegeneem in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×