Die Sentrum vir Risiko-analise het gesê Suid-Afrika se werkloosheidsyfer bly hoog, veral onder die jeug. Dit is as gevolg van die land se bevolkingsgroei wat sy ekonomiese groei oorskry. Volgens die sentrum is die werkloosheidsyfer een van die hoogste ter wêreld. Die Sentrum vir Risiko-analise se beleidsontleder, Chris Hattingh, het gesê vinnige ekonomiese groei en fundamentele hervormings sal help om hierdie probleem te versag. Intussen het bygevoeg Hattingh hulle verwelkom BankservAfrica se data wat daarop dui dat die arbeidsmark in die derde kwartaal matig toegeneem het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×