President Cyril Ramaphosa sal vandag die land se Werkersdaggeleentheid in Rustenburg in die Noordwes-provinsie lei. Die president sal COSATU se Werkersdagvieringe by die Royal Bafokeng stadion toespraak. Suid-Afrika vier hierdie jaar Werkersdag te midde van rekordhoë werkloosheidsyfers.Die meeste van die werkloses is jong mense. Die dag word in verskeie lande in die wêreld op 1 Mei herdenk en staan bekend as Internasionale Arbeidsdag.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×