Die minister van Internasionale Betrekkinge, Naledi Pandor, sê Suid-Afrika werk daaraan om Rusland te oorreed om terug te keer na samesprekings oor die Oekraïne-graanuitvoer-ooreenkoms.

Rusland het hom verlede maand van die Swartsee-graanooreenkoms onttrek.

Pandor het weereens herhaal dat Suid-Afrika ‘n neutrale houding teenoor die oorlog in Oekraïne ingeneem het.

Hierdie besluit ontlok skerp en wye kritiek.

Dit sluit van Suid-Afrika se grootste handelsvennote, soos die VSA in.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×