Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie wil R150-miljoen hertoewys om die Suid-Afrikaanse Poskantoor uit die knyp te help.

Minister Solly Malatsi het aan die Nasionale Tesourie geskryf en versoek dat die geld vanaf sy departement se konnektiwiteitsprogram vir landelike en onderbediende gebiede hertoegewys word.

Die poskantoor benodig glo bykomende finansiering om likwidasie te vermy.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×