Suid-Afrikaanse verbruikersvertroue het in die vierde kwartaal tot sy sterkste vlak in twee jaar herstel.  Dit is aangesien huishoudings beter werksvooruitsigte en gevolglik ‘n verbetering in hul finansies verwag het.  First National Bank sê in ʼn verklaring dit staan tans op die sterkste vlak sedert die laaste kwartaal van 2019, voor die COVID 19-pandemie toegeslaan het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×