Suid-Afrikaners kan nou hul voertuiglisensieskyfies by Shoprite en Checkers hernu. Die hoofbestuurder van Finansiële Dienste by die Shoprite-groep, Jean Olivier, het gesê die aanbod is beskikbaar by enige van die eenduisend-350 Shoprite-, Checkers- en Usave-winkels se Money Market-toonbanke. Die diens sal tussen 1 November en 31 Januarie beskikbaar wees. Die koste van die diens beloop R185.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×