Die anti-parasitiese middel Ivermektien mag nie meer aan COVID-19-pasiënte in Suid-Afrika voorgeskryf word nie.


Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (SAHPRA) het dit met onmiddellike effek beëindig en sê daar is geen geloofwaardige bewyse dat dit help om COVID-19 te behandel nie.


Die owerheid het die gebruik daarvan in Januarie verlede jaar toegelaat.


Find-It berig dat aangesien daar tans geen geloofwaardige bewyse is om ‘n terapeutiese rol vir Ivermektien in Covid-19 te ondersteun nie, het Sahpra besluit om die program met onmiddellike effek te beëindig. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×