Meer as 95% van motoriste in Suid-Afrika, het geen vertroue in polisiebeamtes wanneer die manne en vroue in blou, hulle van die pad af laat trek nie.

Hierbenewens toon ‘n onlangse studie deur die Action Society-drukgroep dat een uit elke twee voertuigbestuurders, wat in hegtenis geneem word, deur beamptes vir omkoopgeld gevra word.

Meer as 53% van voertuigbestuurders is vir omkoopgeld gevra.

Meer mans as vroue word skynbaar gevra om sakke te skud voordat hulle verder mag ry.

Altesaam 4417 Suid-Afrikaners het aan die opname deelgeneem.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×