Suid-Korea het ‘n wetsontwerp aanvaar wat die teel, slag en verkoop van honde vir hul vleis verbied. Die Nasionale Vergadering het die wetsontwerp met ‘n 208 teenoor nul stem goedgekeur. Dit sal in werking tree na ‘n grasietydperk van drie jaar en nadat dit finale goedkeuring van president Yoon Suk Yeol ontvang het. Die teel, verkoop en slag van honde vir hul vleis sal strafbaar wees met tot drie jaar tronkstraf of oortreders sal boetes ontvang.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×