Die Suid-Afrikaanse suikerbedryf gaan gebuk onder die langtermyn implikasies van suikerbelasting. DieTongaat Hulett en Gledhow-suikermeulens werk nou al aan aksieplanne, indien huidige sakereddingspogings onsuksesvol sou wees.
Maroela Media berig dat suikerbelasting die plaaslike suikerbedryf reeds meer as 16 000 poste gekos het. Voorts ontmoedig dit ook beleggers om by transformasie van die suikerbedryf betrokke te raak.
1 Comment
Comments are closed.