SWEM – Die Olimpiese kampioen Tatjana Schoenmaker het met ’n puik vertoning vir die 200m-borsslag se eindronde by die Wêreld kampioenskappe in Japan kwalifiseer.

Schoenmaker is vanmiddag skuins voor 14:00 in die water om haar hande op diè titel en ook die goud te kry.

Die Statebond kampioen Lara van Niekerk sal ook haar aanslag op die goue medalje loods wanneer sy Saterdag in die 50m-borsslag in aksie gaan wees.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×