SWEM – 2 van Suid-Afrika se opkomende junior swemmers kon nie deurding na die eindrondes in hul onderskeie items by die Wêreld Swemkampioenskap in Boedapest nie.

Lara van Niekerk het 7de geëindig in die 100m borsslag semi-finaal terwyl Matthew Sates ook uitgemis het op ‘n plek in die 200m vryslag.

In die ander halfeindronde uitdun het die 17-jarige Roemeniër David Popovici  ‘n wêreld junior rekord tyd van 1:44.40 opgestel om met ‘n vinniger tyd vir die finaal te gekwalifiseer het.

Die wêreld kampioenskappe duur tot 3 Julie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×