Swendelary met versekeringsverkope, -eise en -werwings is aan die toeneem in Suid-Afrika.  Dit is volgens die versekeraar Hollard. Die groep waarsku dat vakansiegangers veral gevaar loop, aangesien hulle geneig is om minder waaksaam te wees tydens die feestyd.  Hollard sê daar was die afgelope paar maande ‘n bestendige toename in bedrieglike versekeringsverkope en -eise.  Dit sluit transaksies in waar ‘n kliënt aansoek doen om ‘n lening en versoek word om ‘n deposito in die swendelaar se bankrekening te betaal.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×