Tags : Menseregtekommissie

Die Springbok-slot Eben Etzebeth word glo deur strafregtelike en siviele

Die Springbok-slot Eben Etzebeth word glo deur strafregtelike en siviele klagte, asook ’n klag van haat spraak, in die gesig gestaar. Netwerk24 berig dit is volgens adv. Buang Jones, hoof van die Menseregtekommissie (MRK) se regsafdeling in Johannesburg. Die MRK het gister bevestig dat hy môre sy klag van haat spraak teen Etzebeth by die […]Read More