Daar is tans 12 aktiewe gevalle van Masels in die Vrystaat. Omdat die hoogste syfer van masels nou in die Thabo Mofutsanyana distrik voorkom, moet alle kinders tussen 6 en 15 jaar oud in en om Bethlehem in die Vrystaat dringend inge ent word. Netwerk 24 berig dat die uitbreking aanvanklik in die Thabo Mofutsanyana distrik maar kom nou ook voor in die Gariep distrik. Mediese spanne sal skole en kindersorgsentrums in en om Bethlehem besoek om kinders in te ent.