Die taxistaking in die Stad Kaapstad het veroorsaak dat 852- 259 leerlinge nie gister skool toe kon gaan nie.

Dit volg na skole weens veiligheidsredes gesluit het.

Die LUR vir Onderwys, David Maynier, het gesê dit is ‘n vernietigende slag vir onderwys in die provinsie.

Hy het gesê verder dat skole steeds die agterstand wat deur die COVID-19-pandemie veroorsaak is probeer uitwis.

Maynier meen ook dat die kinders se toekoms in die weegskaal is as verdere onderrigtyd verlore gaan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×