Die Spaanse tennis speler Carlos Alcaraz het die Rus Daniil Medvedev gemaklik afgesien om die eindrondte van die Chinese Ope te haal.
Die tweede gekeurde het die derde gekeurde met 7-5 en 6-3 afgesien.
Alcaraz sal in Woensdag se eindstryd teen die eerste gekeurde Jannik Sinner te staan kom wat ook gemaklik met sy opponent Yuchaokete Bu afgereken het in die ander halfeindronde.
Onder die dames het die vierde gekeurde Coco Gauff teen die ongekeurde Japanese speler Naomi Osaka te staan gekom kom in hulle Rondte van 16 en met 3 – 6 en 6 – 4 ‘n oorstap wen behaal nadat Osaka uitgetree beseer het.