Die Spaanse tennisster, Carlos Alcaraz, het sy Parys Meesters-veldtog afgeskop met ‘n gemaklike oorwinning oor Nicolas Jarry van Chili.

Jarry het sy beste gedoen om by die viermalige Grand-Slam kampioen te hou, en na Alcaraz ‘n 3-stroop voorsprong geneem het in die eerste stel, kon hy terugveg om met 7-5 die stel te verloor.

Alcaraz het toe geen genade gewys in die tweede stel nie, en wen uiteindelik met 7-5 en 6-1.

Casper Ruud, Francis Tiafoe en Andrey Rublev se veldtogte het intussen almal Dinsdag tot ‘n einde gekom.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×