Die Amerikaanse vrouetennisspeler Amanda Anisimova het Saterdag in Doha haar eerste WTA 1000-titel beklink.
Die 23-jarige wat die 41ste plek beklee op die wêreldranglys het in die eindstryd van die Katar Ope vir Jelena Ostapenko met 6 – 4 en 6 – 3 verslaan.
Anisimova het die eerste Amerikaner geword om die Meesterstitel te wen ná Monica Sales wat die prestasie in 2002 kon vermag het.