TENNIS: Die Suid-Afrikaner Lloyd Harris het in die eerste ronde van die Madrid Ope-toernooi…

 TENNIS: Die Suid-Afrikaner Lloyd Harris het in die eerste ronde van die Madrid Ope-toernooi…

Die Suid-Afrikaner Lloyd Harris het in die eerste ronde van die Madrid Ope-toernooi vir Grigor Dimitrov van Bulgarye uitgeskakel.

Harris is 54ste op die wêreldranglys, terwyl Dimitrov 17de is.

Harris het vir Dimitrov met 6-3, 3-6,-7-6 geklop in ‘n kragmeting wat meer as twee en ‘n half ure geduur het.

Armando