TENNIS – Suid-Afrika se Lloyd Harris het ook sy 1ste ATP-titel in die dubbelspel eindstryd van die Majorka Ope ingepalm toe hy en dubbelsmaat Yuki Bhambri Saterdag in 2 stelle teen Robin Haase en Philipp Oswald geseëvier het.
Hierdiè oorwinning sal Lloyd heelwat selfvertroue gee wanneer die 136ste uitgawe van die Wimbledon toernooi ook later vandag by die All England Club in Londen afslaan.
Die 26 jarige Harris speel vanmiddag om 16:30 (SA Tyd) in sy 1ste ronde wedstryd teen Fransman Grègoire Barrère.