TENNIS – Suid-Afrika se Lloyd Harris het ook vroeër vandag in sy kwalifiseringsronde wedstryd van die Chinese Tennis Ope ‘n oorwinning oor die Duitser Daniel Altmaier behaal en met 6 – 3 en 6 – 1 geseëvier.

Die Suid-Afrikaner speel môre teen Cristian Garin wat ook sy kwalifiserings-wedstryd teen Jie Cui van China maklik in 2 skoon stelle gewen het met ’n telling van 7 – 5 en 6 – 2.

Harris het reeds 3 uit sy 5 laaste wedstryde ook teen Garin gewen.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×