TENNIS – Suid-Afrika se Lloyd Harris het ook in laaste rondte van 16 in die Zhuhai Tennis Kampioenskaps- toernooi in China vasgeval toe die 8ste gekeurde Yoshito Nishioka hom in 2 valbylstelle uitgeskakel het.
In die ander wedstryd het die 3de gekeurde Jan-Lennard Struff 3 stelle benodig om sy plek in die kwarteindronde bespreek toe hy Cristian Garin met 6 – 3 , 1 – 6 en 6 – 4 kon troef.
Die eindstryd word Dinsdag beslis.