TENNIS – Iga Swiatek, die wêreld se nommer 1 vroue speler is vir ‘n 2de agtereenvolgende jaar as die WTA-reeks se Vroue Speler-van-die-Jaar aangewys.

Diè 22-jarige Pool het 6 titels vanjaar ingepalm wat ook meer as enige ander speler in die WTA-reeks was en is ook die 1ste vrou sedert Serena Williams wat diè toekenning in agtereenvolgende jare ontvang het.

*Die dubbelspel-span van die jaar is Elise Mertens en Storm Hunter. Zheng Qinwen is aangewys as speler wat die meeste vordering getoon het terwyl Mirra Andreeva die nuweling van die jaar is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×