TENNIS – Ons Jabeur van Tunisië deurgedring na haar 1ste WTA finaal toe sy die Russiese kwalifiseerder Ekaterina Alexandrova in die Madrid Ope uitgeskakel het.

Die 8ste gekeurde Jabeur het op alle silinders gevuur en Alexandrova met 6 – 2 en 6 – 3 van die baan af gespeel en sal nou teen die Amerikaner Jessica Pegula of Jill Teichmann van Switserland in Saterdag se finaal te staan kom.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×