Die Italianer Jannik Sinner het twee van sy afrigters afgedank.

Dit kom na die wêreld se voorste mans speler ‘n skorsing vrygespring het na hy in Maart positief getoets het vir die gebruik van opkikkers.

Sinner het sy fiksheid afrigter Umberto Ferrara en fisioterapeut Giacomo Naldi het die trekpas gegee.

Volgens Sinner voel hy nie so selfversekerd om met hulle voort te gaan nie en het nou ‘n bietjie skoon lug nodig.

*Sinner het Dinsdag in die eerste rondte van die Amerikaanse Ope teen Mackenzie McDonald te staan gekom en maklik in 4 stelle geseëvier.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×