Die wêreld nommer een mansspeler, Jannik Sinner het 2024 op nog ’n wennoot afgelsuit toe hy die ATP-jaareindtoernooi  in Turyn gewen het.

Diè Italianer het sy 8ste toernooi oorwinning behaal toe hy teen die Amerikaner Taylor Fritz te staan gekom maar het net te veel skietgoed gehad en die wedstryd met 6 – 4 en 6 – 4 gewen.

Pete Sampras het diè titel in 1999 gewen terwyl James Blake die laaste Amerikaner was om die eindstryd te speel toe hy 18 jaar gelede diè ATP-eindstryd kon haal.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×