NETBAL – Kanada se vroue tennisspan het ook geskiedenis gemaak deur Billie Jean Beker vir die 1ste keer huistoe te bring.

Diè dames het Sondagaand in Sevilla , Spanje met Italië afgereken en ook die 13de land geword om met diè titel – wat voorheen as die Fedbeker bekend gestaan het – te kon inpalm.

Kanadese tennis sal ook 2023 op ’n hoogtepunt afsluit aangesien die mansspan ook die heersende Davisbeker kampioen is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×