TENNIS: Suid-Afrika se Lloyd Harris  het vasgebyt en ook sy plek bespreek by Wimbledon 2024 nadat hy gister geswoeg het teen die Fransman Hugo Grenier om in 4 stelle te kon seëvier.

Hy sal Vrydag hoor teen wie hy in volgende week se 1ste ronde te staan gaan kom.

*Diè roemryke grasbaan-toernooi wat vanjaar vir die 137ste keer aangebied word slaan Maandag af.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×