TENNIS – Die wêreld nommer een Daniil Medvedev het breed geglimlag nadat hy Woensdag sy 250ste oorwinning in enkelspel kompetisie behaal het.

Medvedev was vir die eerste keer sedert Junie weer in aksie toe hy die kwalifiseerder Rinky Hijikata in die laaste 16 van die ATP-Reeks in Mexiko geklop het en dit toe opgevolg met nog ‘n maklike oorwinning in die kwarteindronde en sal nou teen Miomir Kecmanovic in die semi-finaal te staan kom.

Medvedev verskuif  dan sy fokus verskuif na die Amerikaanse Ope wat op die 29ste Augustus by Flushing Meadows in New York begin.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×