Die Japanese tennisspeler Naomi Osaka se seisoen is tot ‘n einde toe gebring deur ‘n besering.

Die 27-jarige het bevestig dat sy buikspiere geskeur het en moes ook ‘n skandering ondergaan wat gewys het dat sy ‘n skyf in haar rug ook beseer het.

Dit kom minder as ‘n maand voor die Billy Jean King-beker toernooi wat in Málaga, Spanje van 13 tot 20 November plaasvind.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×