TENNIS – Die Serwiese Tennisster, Novak Djokovic, kan geskiedenis maak by vanjaar se Amerikaanse Ope.

Die laaste Grand Slam van die jaar begin volgende week by Flushing Meadows in New York.

As hy die toernooi sou wen, sal hy die speler word met die meeste Grand Slam titels in tennisgeskiedenis.

Hy is tans gelyk op 24 met Australië se Margeret Court.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×