Suid-Afrika se Davisbeker-span is na groep 2 van die uitspeelrondes gerelegeer nadat hy teen Libanon met 1 – 3 in Kaïro vasgeval het.

Libanon was Saterdag baas in die enkelspelwedstryde en toe reeds met 2 – 0 die voortou geneem.

S.A . se Alec Beckley en Philip Henning het wel Sondag hul aanspraak bog lewendig gehou toe hulle gewen het in die dubbels maar Henning het egter die oorkruiswedstryd teen Hasan verloor in twee stelle wat nommer 195 in die wêreld is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×