TENNIS –  Aryna Sabalenka en Novak Djokovic is die 2023 Australiese Ope wenners.

Sabalenka het Elena Rybakina in Saterdag se eindstryd met 4 – 6 , 6 – 3 en 6 – 4 geklop en ook sodoende haar 1ste Grand Slam titel ingepalm. 

Novak Djokovic het sy 10de titel gewen toe hy eenvoudig net te goed was vir die 3de gekeurde Stefanos Tsitsipas. Djokovic het in 3 skoon stelle gewen en ewenaar nou ook die rekord van Rafael Nadal met 22 Grand Slam titels.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×