TENNIS – Suid-Afrika se rolstoeltennis-ster Kgothatso Montjane het saam met haar spanmaat van Japan Yui Kamiji diè Wimbledon dubbelspel-titel gewen deur die Nederlandse kombinasie van Anieke van Koot en Diede de Groot in die eindstryd met 6 – 4 en 6 – 4 te verslaan het.

Die 38-jarige Montjane wat met ’n defek in haar bene gebore is sowel van haar regterhand se vingers wat nie ten volle ontwikkel is nie spog nou met haar 3de Grand Slam  nadat sy ook diè titels in die Amerikaanse en Franse Ope gewen het

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×