TENNIS – Na afloop van ‘n opwindende eerste week by die Franse Ope het die meeste van die top gekeurde spelers deurgedring  na die volgende ronde.

Die wêreld nommer en verdedigende kampioen Novak Djokovic , die 3de en 5de gekeurde Alexander Zverev en Rafael Nadal asook die Spaanse tennis sensasie Carlos Alcaraz het ook reeds hul plek in die kwarteinde ronde bespreek.

In die dames afdeling sal Martina Trevisan en Leylah Fernandez mekaar in die laaste 8 ontmoet terwyl die 1ste gekeurde Iga Swiatek , Jessica Pegula , Madison Keys en Daria Kasatkina die gunstelinge sal wees om deur te dring na Dinsdag se kwareindronde wedstryde.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×