TENNIS – Die wêreld nommer drie Alexander Zverev het van besluit verander en neem wel nou deel aan die Davis Beker toernooi wat van 4 tot 5 Maart in Rio de Janeiro plaasvind.

Die Duitser is laasweek uit die Meksikaanse Ope geskop na afloop van die wedstryd waar hy sy raket stukkend geslaan het en ook die skeidsregter met gekruide taal toegesnou het .

Volgens die span se kaptein Michael Kohlmann is Zverev se insluiting – wat laas in 2019 Davis Beker tennis gespeel het –  baie goeie nuus en gaan beslis ‘n krag wees om mee rekening te hou.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×