Amerika se Nasionale Hoofwegverkeersveiligheidsadministrasie het aangekondig dat dit die veiligheid van Tesla se selfbestuursagtewarestelsels ondersoek.

Dit volg op vier padongelukke waarby die maatskappy se selfbestuurtegnologie betrokke is, waarin ‘n voetganger oorlede is.

Volgens die agentskap het die ongelukke op paaie plaasgevind waar sigbaarheid weens songlans of mis beperk was. BBC News berig die ondersoek sal bepaal of die tegnologie gepas op swak sigtoestande kan reageer

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×