Thoko Didiza, voormalige minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, is die nuwe speaker van die Nasionale Vergadering. LP’s het vanmiddag vir ‘n nuwe speaker gestem het. Veronica Mente – nasionale voorsitter van die EFF – is ook as kandidaat benoem.

Die DA se Annelie Lotriet, van Bloemfontein, sal na verwagting tot adjunk verkies word. Hierdie verwagting hang glo saam met die ooreenkoms wat tussen die DA en die ANC aangegaan is. Die president sal verkies word, nadat die speaker en haar adjunk beëdig is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×