Die Israeliese weermag het Sondag gesê hulle het tientalle Palestynse militante doodgemaak en beslag gelê op ‘n groot getal wapens in gevegte oor die hele Gaza strook teen Saterdag.

Reuters berig Israel het op sy veldtog in Chan Joenis, hoofstad van die suide van Gaza gefokus. Die weermag het gesê daar is op groot getalle wapens beslag gelê. Israeliese magte is steeds in en om die Nasser-hospitaal.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×