TLU SA is van mening dat President Cyril Ramaphosa se staatsrede weereens ‘n blote vertoning was met die doel om stemme te werf in die opkomende verkiesing.

Volgens TLU skep die landbou sektor die meeste werksgeleenthede, maar ontvang steeds slegs ‘n handjievol ondersteuning vanaf die regering.

TLU SA se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê kaders in sleutelposte is en korrupsie seëvier, beteken President Ramaphosa se staatsrede en die begroting niks vir Suid-Afrika se toekoms nie.

 

1 Comment

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×