Die raadgewende ingenieur wat toesig gehou het oor die oprigting van die woonstelblok wat in George ineengestort het, is geskors. 34 mense het in die konstruksieramp gesterf.

Luidens ‘n verklaring het die raad die besluit geneem as maatreël om enige toekomstige skending van openbare veiligheid as gevolg van ingenieursverwante ondernemings te voorkom.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×